Die chalet was baie mooi, skoon en netjies. Die area is groen en so lekker rustig met die rivier wat verby vloei. Ons kan dit definitief aanbeveel.