Die huisie was reg op die Vaalrivier, met pragtige uitsig en die klank van lopende water en ‘n magdom voëls insluitend ‘n Visarend of twee!